Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

196 Hermanus Beach Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Eenheid 196 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

196 Hermanus Beach Club is 'n selfsorgwoonstel in Hermanus in 'n veilige kompleks. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf in hierdie kusdorpie.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die tweede slaapkamer is ook ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die knus kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kamer maak oop op 'n balkon wat met 'n buiterusbank en 'n Weber-braai ingerig is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, putt-putt-bane, 'n muurbalbaan, tennisbane en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie kompleks is naby verskeie plaaslike geriewe soos restaurante en winkels geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 6 resensies vir 196 Hermanus Beach Club
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Monique Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Kerkstraat, Eenheid 196 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 196 Hermanus Beach Club het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Eenheid 196 Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ed474b962ca2479a2b564b3c9e47f709cdc7b590355cc23f52fa55ae39f0b93f69ff9ca7da82ff2c22062d91ee6451f5a7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 4 Church Street Unit 196 Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.436688779428 19.216079163666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang