Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19th on Bloekom

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Dawie S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Skoon, netjies, alles gewerk. Baie lekker gebly. Dankie. Kan gerus aanbeveel. Moeite gedoen om ons te akkommodeer met spesiale versoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izéll H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Veilig, netjies en gerieflik. Perfekte oornagplekkie, baie netjies en mooi. Ons het ontbyt bestel en dit was so lekker. Gawe en vriendelike diens. Goeie ligging en veilige parkering. Ons het lekker daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jabu N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

It was peace and quiet. Bloekom is the place like home on a holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muhle Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

We had a peaceful and pleasant experience at the guest house. The guest house was clean and neat, in a quiet area, closer to the shops and around the corner from our venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie netjies en vriendelike diens. Sal 19th on Bloekom aanbeveel vir enige een. Kamer baie netjies en alles wat jy nodig het. Baie behulpsame en vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine V
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Uitstekende verblyf! Ek was onlangs in Secunda weens besigheid en ek moet sê, as jy op soek is na 'n uitstekende plek om te bly, kan ek 19th on Bloekom ten sterkste aanbeveel. Die gasvrou, Carina, is buitengewoon vriendelik en uiters professioneel, en sy het my onmiddellik tuis laat voel. Die gastehuis is onberispelik skoon en uiters netjies, wat 'n groot pluspunt is vir enige reisiger. Selfs tydens beurtkrag was ek in staat om my werksaamhede voort te sit, want daar is 'n kragopwekker wat aangesit word. Wat die etes betref, kan jy 'n heerlike aansit-ontbyt of 'n vinnige wegneem-ontbyt opsie kies. Ek het die wegneem-ontbyt gekies en dit was van topgehalte. En as dit nie beter kon word nie, is die aandetes 'n ware bederf en word dit by jou kamer afgelewer, sodat jy dit op jou gemak op die stoep kan geniet. Die kos is nie net heerlik nie, maar ook gesond - 'n regte wenner. As jy iets moet koop of enige benodigdhede het, is daar 'n Spar naby aan die gastehuis, wat dit baie gerieflik maak. My ervaring was uitsonderlik positief, en ek sal beslis nie twyfel om weer na hierdie gastehuis terug te keer nie. 19th on Bloekom het my verwagtinge oortref en ek is dankbaar vir die aangename verblyf wat ek daar gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2023

Dit was goeie bekostigbare verblyf. Die verblyf was aangenaam, die diens was goed en personeel vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2023

Ons het op kort kennisgewing geboek en is dadelik baie vriendelik gehelp. Kamers is baie netjies en beddegoed is puik! Ontbyt word met soveel smaak voorberei. Net een versoek: Sering kamer met stort in selfde vertrek: Te min ventilasie, as jy stort, maak dit baie stoom en veroorsaak 'n bedompige reuk in kamer as hy toe staan. Verder geen klagtes en sal dit aanbeveel vir enige een.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Very nice. Good experience, thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Weila-marie S
1 nag Gesin met tieners
4.0
Aug 2023

Het lekker gekuier. Linne en handdoeke kort bietjie aandag. Dalk meer as een koffie sakkie per persoon nodig in die kamers.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomstraat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa718cfd023db7718dc76639fb826a218ba6d453334a4eabca6f96c9099cad555d0d93d6f400e21301c3970fc589d7904f472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 19 Bloekom Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.52395 29.21242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang