Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19th on Bloekom

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir 19th on Bloekom
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dawie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S

Skoon, netjies, alles gewerk.

Baie lekker gebly. Dankie. Kan gerus aanbeveel. Moeite gedoen om ons te akkommodeer met spesiale versoeke.

Izéll H - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izéll H

Veilig, netjies en gerieflik.

Perfekte oornagplekkie, baie netjies en mooi. Ons het ontbyt bestel en dit was so lekker. Gawe en vriendelike diens. Goeie ligging en veilige parkering. Ons het lekker daar gebly.

Jabu N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jabu N

It was peace and quiet.

Bloekom is the place like home on a holiday.

Muhle Z - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muhle Z

We had a peaceful and pleasant experience at the guest house.

The guest house was clean and neat, in a quiet area, closer to the shops and around the corner from our venue.

Annelize K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Baie netjies en vriendelike diens.

Sal 19th on Bloekom aanbeveel vir enige een. Kamer baie netjies en alles wat jy nodig het. Baie behulpsame en vriendelike gasvrou.

Nadine V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V

Uitstekende verblyf!

Ek was onlangs in Secunda weens besigheid en ek moet sê, as jy op soek is na 'n uitstekende plek om te bly, kan ek 19th on Bloekom ten sterkste aanbeveel. Die gasvrou, Carina, is buitengewoon vriendelik en uiters professioneel, en sy het my onmiddellik tuis laat voel. Die gastehuis is onberispelik skoon en uiters netjies, wat 'n groot pluspunt is vir enige reisiger. Selfs tydens beurtkrag was ek in staat om my werksaamhede voort te sit, want daar is 'n kragopwekker wat aangesit word. Wat die etes betref, kan jy 'n heerlike aansit-ontbyt of 'n vinnige wegneem-ontbyt opsie kies. Ek het die wegneem-ontbyt gekies en dit was van topgehalte. En as dit nie beter kon word nie, is die aandetes 'n ware bederf en word dit by jou kamer afgelewer, sodat jy dit op jou gemak op die stoep kan geniet. Die kos is nie net heerlik nie, maar ook gesond - 'n regte wenner. As jy iets moet koop of enige benodigdhede het, is daar 'n Spar naby aan die gastehuis, wat dit baie gerieflik maak. My ervaring was uitsonderlik positief, en ek sal beslis nie twyfel om weer na hierdie gastehuis terug te keer nie. 19th on Bloekom het my verwagtinge oortref en ek is dankbaar vir die aangename verblyf wat ek daar gehad het.

Kobus L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L

Dit was goeie bekostigbare verblyf.

Die verblyf was aangenaam, die diens was goed en personeel vriendelik.

Francois S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Ons het op kort kennisgewing geboek en is dadelik baie vriendelik gehelp.

Kamers is baie netjies en beddegoed is puik! Ontbyt word met soveel smaak voorberei. Net een versoek: Sering kamer met stort in selfde vertrek: Te min ventilasie, as jy stort, maak dit baie stoom en veroorsaak 'n bedompige reuk in kamer as hy toe staan. Verder geen klagtes en sal dit aanbeveel vir enige een.

Beatrix D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix D

Very nice.

Good experience, thank you very much.

Weila-marie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Weila-marie S

Het lekker gekuier.

Linne en handdoeke kort bietjie aandag. Dalk meer as een koffie sakkie per persoon nodig in die kamers.

Yolandi C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi C

Die veiligheid is daar.

Ons wou B&B gehad het. Met ons aankoms was ons ingelig dat ons net vir Bed bespreek het en nie ontbyt nie. Ons is toe na ander restaurante verwys vir ontbyt. Daar is ook geen eetgerei in die kamers nie (borde, messe, vurke).

Chantal M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal M

Lovely, clean and neat.

Everything you need.

Elmien T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien T

'n Huis weg van die huis.

Ek kan die verblyf met 'n ope hart aanbeveel. Skoon, netjies en baie gerieflik. Mens word elke keer hartlik verwelkom.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bloekomstraat 19, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa718cfd023db7718dc76639fb826a218ba6d453334a4eabca6f96c9099cad555d0d93d6f400e21301c3970fc589d7904f472?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 19 Bloekom Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.52395 29.21242

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang