Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Bay Square

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 15, Eenheid 2 Bay Square, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 525 R1 144 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

2 Bay Square is 'n selfsorgwoonstel met gedeeltelike see-uitsigte in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap. Hierdie woonstel is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat sentraal geleë wil wees terwyl hulle hierdie kusdorpie besoek.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met stromingsdienste. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n balkon met sitplek buite en 'n braai. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar. Die eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en Lappiesbaai-strand is ongeveer 4,5 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Voortrekkerstraat 15, Eenheid 2 Bay Square, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 525
R1 525 R1 144
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 525
R1 525 R1 144
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 15, Eenheid 2 Bay Square, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16088a4603a466e3683f475e76e0613b2a76985585abfe1aa235ea94db9d517316acdc8a5122f78bb75e2d4e06b570049dd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 525 nouVanaf R1 144 per nag (plek vir 4) 15 Voortrekker Street Unit 2 Bay Square 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.3700589 21.4033951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang