Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

2 Karafu

Selfsorg
Sa.
1ste1Feb
So.
2de2Feb
Mo.
3de3Feb
Di.
4de4Feb
Wo.
5de5Feb
Do.
6de6Feb
Vr.
7de7Feb
Sa.
8de8Feb
So.
9de9Feb
2 Karafu
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alle gaste-ID's, toegangsvorms en besprekingsvorms moet voltooi en 72 uur voor aankoms aan die bestuurder terugbesorg word. Indien hierdie dokumente nie betyds ontvang word nie, sal jy jou bespreking verbeur en kansellasiefooie sal geld.
Daar is ’n terugbetaalbare breekskadedeposito gelykstaande aan 1 nag se verblyf, of 15% (watookal die hoogste is). Dit word by die finale kwotasie ingesluit.
Ekstra skoonmaakdienste (oor naweke) word apart gehef.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 4 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewitt-weg 1, Dolfynkus, Umhlali Beach, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA154576c800eb4b4088e9bf92a0497fe9d5a7a691270eed12adbaad1191a0558993c91e66f1d8e98401d5b110002bc8f288a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1 Hewitt Road Dolphin Coast 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.501254438791 31.239122071686

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789