Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Ocean's Edge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat gaste vir die eienaars minstens 48 uur voor aankoms 'n afskrif van hul ID's moet stuur sodat dit by Zimbali geregistreer kan word, anders sal toegang nie gegee word nie.
Geen funksies of partytjies word toegelaat nie.
Oplaai en aflaai met 'n Uber of taxi word ongelukkig nie op die landgoed toegelaat nie. Gaste word aangeraai om 'n voertuig te huur.
Indien 1 gas nie hul biometriese registrasie by die verwelkomingsentrum laat doen het nie sal die sekuriteit hulle toegang weier en almal weer na die
sentrum terugstuur.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 235
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 235
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 235
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali-rylaan, Zimbali Estate, nommer 2, Dolfynkus, 24399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA714bb8d0b7789f222be58e64fea38c98edb8ac1f545d8372fb9db4322c3746cc80101e9b44a6c60807951cfae96b91c732e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 235 per nag (plek vir 8) Zimbali Drive Zimbali Estate, Number 2 24399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562352471816 31.189465697484

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang