Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 on Bashee

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 22 resensies vir 2 on Bashee
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Kimberlin D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberlin D

I had a lovely weekend, peaceful and the owner of the house was very welcoming.

I had a lovely weekend, peaceful and the owner of the house was very welcoming. The place was clean, beautiful and up to standard.

2 on Bashee se terugvoer

Many thanks for the kind words, Kimberlin. I hope to see you again in the future.
2 On Bashee
Veronica

2 on Bashee
Bradley B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley B

Very good stay, Veronica is a great host. Thank you.

See stars.

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie Bradley, hoop ons sien jou gou weer. Mooi bly.
Veronica

2 on Bashee
Hannelie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Meer as wat ons verwag het.

Baie ruim en veilige plek om te oornag of selfs langer te bly. Die strand is 'n bietjie ver, maar die Westbay Mall het dit opgemaak.

2 on Bashee se terugvoer

Dankie Hannelie dit was wonderlik om julle te kon ontmoet. Dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle gou weer te sien.

2 on Bashee
Sharon C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

Extremely clean and tidy. Home away from home.

Awesome place, awesome hosts. Very clean. Fully equipped flat. Felt completely at home. Veronica was a superb host and made us feel so welcome.

2 on Bashee se terugvoer

Thank you, Sharon, for the kind words. Much appreciated. Hope to see you soon.
Veronica

2 on Bashee
Charlotte A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte A

Baie netjies. Vriendelike gasvrou en gasheer. Jy voel welkom en tuis. Sal vir seker weer daar kuier.

Puik waarde vir geld. Min plekke bied 'n toesluitmotorhuis. Gemaklik geleë, naby winkelsentrum en snelweg.

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie Charlotte, julle is wonderlike gaste en is baie welkom om weer by ons te kom bly.

2 on Bashee
Herman M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M

Afgesien van netheid, ens. ens. is die uitstaande eienskap van hierdie eenheid die grootte van kombuis, sitgedeelte, slaapkamer en badkamer, teenoor ander plekke waar ons al geslaap het.

Sien sterre.

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie Herman, vir die mooi woorde ons waardeer dit opreg. Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves en hoop om julle gou weer te sien.
Veronica

2 on Bashee
Nicolette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V

Rustig en gemaklik.

Vriendelike mense en baie aangenaam. Dit is 'n baie skoon en netjiese woonstel, gerieflik met als in wat benodig word. Veilig en tuis gevoel by die mooi woning. Naby aan Baywest Mall en 'n klein winkelsentrum wat gerieflik is vir vinnige etes.

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie Nicolette, die mooi woorde word waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.
Veronica
2 On Bashee

2 on Bashee
Annelise V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise V

Alles wat ons benodig het was daar. Heel en skoon.

Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, kan die plek hoogs aanbeveel!

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie Annelise, dit word waardeer en ons hoop om julle gou weer te sien.
Dankie
Veronica

2 on Bashee
Ferdie R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie R

Goeie ligging, uitstekende verblyf en sal definitief weer daar bly.

Puik verblyf - soos ’n huis weg van die huis af. Alles was perfek, nes ek daarvan hou. Daar is veilige parkeerplek vir jou motor in ’n toesluitmotorhuis. Dis binne loopafstand vanaf die Spar met goeie etes.

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie Ferdie, dit was 'n groot plesier om jou te kon huisves. Hoop ons sien gou weer.
Johan en Veronica.

2 on Bashee
Maxeen K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxeen K

Very neat and tidy place.

I enjoyed the stay at 2 on Bashee, very friendly people and they are very accommodating.

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie Maxeen, Dit was 'n plesier om julle hier te kon he. Kom gerus weer.

2 on Bashee
Trish M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trish M

I loved everything about it.

Veronica is an amazing host. The place was very clean and well sanitized. Perfect home away from home with great amenities. Value for money. Definitely going back.

2 on Bashee se terugvoer

Thank you Trisha very much appreciated. Hope to see you soon.

2 on Bashee
Yolandi A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi A

Spasieus, naby winkels, baie veilig, aangename gasvryheid.

Pap en beskuit word voorsien. Naby Spar, Shell en Baywest Mall. Binne en buite braai met toegang tot swembad. Baie veilig met alarm en toe garage. Baie aangename en gasvrye ontvangs. Netjies en baie skoon. Sal beslis weer gebruik.

Samantha A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

We had a pleasant stay at 2 on bashee. A real home away from home experience. Everything is neat and clean. It real cosy. And the host Veronica was absolutely awesome.! Definately going back...

I would recommend this place. Awesome stay indeed even with the dull weather it was nice n cosy.

2 on Bashee se terugvoer

Thank you Samantha, hope to see you again in future.
Veronica
2 On Bashee.

2 on Bashee
Chante W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante W

Beautiful place indeed.

The place is as beautiful as it looks in the pictures. It really makes it easy, feel at home as soon as you enter. Really amazing place.

Karin D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Wonderlik.

Die verblyf was die beste wat ons nog in 'n lang tyd beleef het. Veronica en Johan was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was skoon en netjies. Dit het alles gehad wat nodig was om lekker te bly. Ons sal beslis weer daar oorbly en beslis aanbeveel.

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie Karin, julle terugvoering beteken baie vir ons. Ons hoop om julle weer in die nabye toekons te sien.

2 on Bashee
Leandri B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri B

Baie netjiese plek, ons het heerlik daar gebly.

Die eienaars het ons dadelik laat tuis voel en is baie behulpsaam en vriendelik. Die woonstel is baie netjies en luuks. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer terug gaan.

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie Leandri,
Dit was 'n groot plesier om julle te huisves. Sal julle weer met oop arms ontvang want julle het ons plekkie baie netjies en skoon agtergelaat.
Veronica
2 On Bashee

2 on Bashee
Entle M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Entle M

The place was so clean, beautiful and homey.

I had a beautiful stay. The lady was so friendly and her place was clean and beautiful. The neighborhood is very quiet and safe. I enjoyed my stay.

2 on Bashee se terugvoer

Thank you, Entle. You were very good guests.

2 on Bashee
Shaza G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaza G

Absoluut fantasties.

Nog nooit in 'n plek gebly waar dit so skoon en netjies is nie. Nie eers te praat van die gasvryheid nie. Puik!

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie Shaza, dit betekenis baie vir ons.

2 on Bashee
Leonie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie P

Fantasties.

Ons het baie lekker gebly altyd veilig gevoel. Veronica is n liefdevolle gasvrou en het altyd jou belange op haar hart gedra. Sal altyd teruggaan om weer daar te gaan oornag.

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Leonie, hoop om julle gou weer te sien.

2 on Bashee
Anathi M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anathi M

It's quite a good place to relax and it's very clean.

See stars.

2 on Bashee se terugvoer

Thank you.

2 on Bashee
Louis R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis R

Fantastiese bekostigbare verblyf.

2 on Bashee is die beste selfsorg-eenheid wat ons nog besoek het. Baie netjies en skoon, bekostigbaar, ruim met als wat nodig is om jou verblyf 'n plesier te maak. Die gasvrou is vreeslik gaaf en vriendelik en het ons met ope arms verwelkom. 2 on Bashee sal ek enige tyd aanbeveel en ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons weer Port Elizabeth besoek, hoop net daar sal plek wees. Ons was regtig spyt ons kon nie langer bly nie.

2 on Bashee se terugvoer

Dit was 'n groot plesier en julle is altyd welkom. Baie dankie vir die mooi woorde.
Johan en Veronica
2 On Bashee

2 on Bashee
Jan Adriaan G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Adriaan G

Meer gekry as wat ons verwag het.

Die mense was uitstekend. Ontvang met 'n drukkie en vriendelikheid.

2 on Bashee se terugvoer

Baie dankie Riaan dit beteken baie vir ons. Ons is bly dat julle tevrede was en lekker gebly het.

2 on Bashee
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bashee-weg 2, Sherwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwzkvN87ZLeDuxk6D9bpzdEbOKcryUOyTst06pIWa0T7gDIUzmG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 2 Bashee Road Sherwood 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.956956628334 25.480411953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang