Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 on Bashee

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Kimberlin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

I had a lovely weekend, peaceful and the owner of the house was very welcoming. I had a lovely weekend, peaceful and the owner of the house was very welcoming. The place was clean, beautiful and up to standard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
2 on Bashee
Many thanks for the kind words, Kimberlin. I hope to see you again in the future. 2 On Bashee Veronica

Bradley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Very good stay, Veronica is a great host. Thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
2 on Bashee
Baie dankie Bradley, hoop ons sien jou gou weer. Mooi bly. Veronica

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Meer as wat ons verwag het. Baie ruim en veilige plek om te oornag of selfs langer te bly. Die strand is 'n bietjie ver, maar die Westbay Mall het dit opgemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
2 on Bashee
Dankie Hannelie dit was wonderlik om julle te kon ontmoet. Dankie vir die mooi woorde. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Sharon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Extremely clean and tidy. Home away from home. Awesome place, awesome hosts. Very clean. Fully equipped flat. Felt completely at home. Veronica was a superb host and made us feel so welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
2 on Bashee
Thank you, Sharon, for the kind words. Much appreciated. Hope to see you soon. Veronica

Charlotte A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie netjies. Vriendelike gasvrou en gasheer. Jy voel welkom en tuis. Sal vir seker weer daar kuier. Puik waarde vir geld. Min plekke bied 'n toesluitmotorhuis. Gemaklik geleë, naby winkelsentrum en snelweg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
2 on Bashee
Baie dankie Charlotte, julle is wonderlike gaste en is baie welkom om weer by ons te kom bly.

Herman M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Afgesien van netheid, ens. ens. is die uitstaande eienskap van hierdie eenheid die grootte van kombuis, sitgedeelte, slaapkamer en badkamer, teenoor ander plekke waar ons al geslaap het. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
2 on Bashee
Baie dankie Herman, vir die mooi woorde ons waardeer dit opreg. Dit was 'n groot plesier om julle te kon huisves en hoop om julle gou weer te sien. Veronica

Nicolette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Rustig en gemaklik. Vriendelike mense en baie aangenaam. Dit is 'n baie skoon en netjiese woonstel, gerieflik met als in wat benodig word. Veilig en tuis gevoel by die mooi woning. Naby aan Baywest Mall en 'n klein winkelsentrum wat gerieflik is vir vinnige etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
2 on Bashee
Baie dankie Nicolette, die mooi woorde word waardeer. Hoop ons sien julle gou weer. Veronica 2 On Bashee

Annelise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Alles wat ons benodig het was daar. Heel en skoon. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, kan die plek hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
2 on Bashee
Baie dankie Annelise, dit word waardeer en ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie Veronica

Ferdie R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2021

Goeie ligging, uitstekende verblyf en sal definitief weer daar bly. Puik verblyf - soos ’n huis weg van die huis af. Alles was perfek, nes ek daarvan hou. Daar is veilige parkeerplek vir jou motor in ’n toesluitmotorhuis. Dis binne loopafstand vanaf die Spar met goeie etes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
2 on Bashee
Baie dankie Ferdie, dit was 'n groot plesier om jou te kon huisves. Hoop ons sien gou weer. Johan en Veronica.

Maxeen K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2021

Very neat and tidy place. I enjoyed the stay at 2 on Bashee, very friendly people and they are very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Veronica
2 on Bashee
Baie dankie Maxeen, Dit was 'n plesier om julle hier te kon he. Kom gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Veronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bashee-weg 2, Sherwood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwzkvN87ZLeDuxk6D9bpzdEbOKcryUOyTst06pIWa0T7gDIUzmG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 2 Bashee Road Sherwood 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.956956628334 25.480411953373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang