Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Pause Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 251, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

2 Pause Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis in Malgas aan die Breederivier.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en 'n ekstra kind indien nodig. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en 'n klein eet- en sitarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Goeie kwaliteit duvets en linne word in elke kamer voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitkamer maak oop na 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en 'n buitebraai-area. Die kothuis het ook 'n privaat jetty.

Hier kan gaste voëlkyk, visvang en die pragtige uitsig oor die rivier geniet. Die rivier in hierdie area het diep water vir bootvaart. Alternatiewelik kan 'n mens SIJJN Wynplaas op 'n Saterdag tussen 09:00 en 15:00 besoek of 'n rit na Infanta neem vir walviskyk of vir 'n stap na The Point. De Hoop Natuurreservaat is sowat 20 km weg en die moeite werd om te besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 69 resensies vir 2 Pause Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erf 251, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Pause Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malgas Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 251, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZWMyZDZiLTE1YjAtNGI5Zi05NDAzLTVlM2U4Y2FiMDc5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 69 5 1 5 Plot 251 Lemoentuin 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.309006312097 20.618726446099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang