Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Sisters Retreat

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Four-bedroom Holiday Home
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n spa-bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die vierde slaapkamer 3 enkelbeddens het. Gaste het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Op die boonste verdieping is daar 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, stoof, oond en 'n opwaskamer met 'n wasmasjien toegerus. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 10, terwyl die sitarea 'n rusbank en 'n binnebraai het. Daar is ook 'n TV met die volledige DStv-pakket en komplimentêre WiFi. Anderkant die sitarea is 'n houtdek met see-uitsigte in die verte, langs 'n buitebraai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Geen rook in die huis nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duiker-straat 3, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b4b72ee9d7a0d7d3e84c5d587198d922d05d83d398c55254469ae6ddda551170787313234cfc5c1ee07b739e0fa72ca587e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10) 3 Duiker Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612136330005 19.355237113492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang