Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

20 Cayman Beach

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2025 tot 31 Aug 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Cayman Beach, Felicia-singel 29, Gordonsbaai, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 R2 970 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

20 Cayman Beach is in 'n veiligde, omheinde dorpie met asemrowende uitsigte oor die see en op die berge.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Daar is 2 badkamers met net 'n stort, terwyl die 1 en suite-badkamer beide 'n bad en 'n stort het.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, dubbeldeur yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Dit sluit ook moderne toebehore soos 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in. Die groot, gerieflike sitkamer het 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi word voorsien.

Die huis beskik ook oor 'n kroeg- en eetarea, asook 'n ruim toegeboude balkon met 'n platskerm-TV en braaigeriewe waar etes geniet kan word met die geluid van die see in die agtergrond. Daar is 'n stoep bo die toegeboude balkon wat 'n pragtige 360-grade-uitsig oor die see, berge en omgewing bied. Die omheinde tuin het braaigeriewe en gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek.

Hierdie ligte en helder huis is 60 m van die strand af. Die kinders is veilig om rond te loop en die geriewe te geniet, soos die swembad met 'n verhittingstelsel, 'n tennisbaan en 'n muurbalbaan.

Kaapstad Internasionale Lughawe is net 30 minute weg en ander gewilde bestemmings soos die V&A Waterfront en Tafelberg is net 45 minute weg. Gordonsbaai het 2 oulike hawens met fantastiese seekosrestaurante. Dit is ook net 15 minute se ry vanaf Somerset-Wes, Stellenbosch en die Kaapse Wynlande. Gaste kan ook die kuspad na Rooiels, Bettysbaai en Hermanus aandurf, veral gedurende die walvisseisoen.

Cayman Beach is binne stapafstand van restaurante en die Pick n Pay af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Franso Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 20 Cayman Beach, Felicia-singel 29, Gordonsbaai, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink 20 Cayman Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 970
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 970
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Cayman Beach, Felicia-singel 29, Gordonsbaai, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA604152287b0842b3f6cb35e376cf5553921512a07a3e10b8001d2dd844e8c3325fb4c6ea9972b0b1a4d4c59ece08100c082b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 20 Cayman Beach 29 Felicia Crescent 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -34.145281958953 18.854223489761

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011