Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

20 Key Largo

Selfsorg
Sa.
26ste26Apr
So.
27ste27Apr
Mo.
28ste28Apr
Di.
29ste29Apr
Wo.
30ste30Apr
Do.
1ste1Mei
Vr.
2de2Mei
Sa.
3de3Mei
So.
4de4Mei
20 Key Largo
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
R1 050
per eenh.
R1 050
per eenh.
R1 050
per eenh.
R1 050
per eenh.
VOL
VOL
VOL
R750
per eenh.

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

20 Key Largo bied verblyf aan ’n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders en ongelukkig is daar nie plek vir meer as 2 volwassenes nie.
Neem asb. kennis dat die korporatiewe reëls ten alle tye gevolg moet word en nie meer as 4 gaste, insluitend kinders en babas, mag in die eenheid bly nie.
Indien enige van die reëls gebreek word sal gaste gevra word om die perseel te verlaat sonder ’n terugbetaling. Gaste moet asb. ander gaste en inwoners in die kompleks in ag neem.
Die eenheid word as ’n geheel uitverhuur. Die kamers kan nie apart bespreek word nie. Die eenheid word deur die eienaar bestuur en gaste word verwelkom by Eurika 10 wat 10 minute vanaf die eenheid is. Gaste word tydens inklok verwelkom en gegroet wanneer daar uitgeklok word.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Topham-weg 5, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe77d906c7fa99c0b807f56f293db8609b9c65b6f2be259e3cb832501021aad09c35dfc702b613f888d500e220e4846953f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 5 Topham Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.072459948726 30.873800728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011