Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

20 Key Largo

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Topham-weg 5, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

20 Key Largo bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in 'n kompleks met 'n privaat hek wat direkte toegang tot die strand bied. Die kompleks is in Doonside in Amanzimtoti geleë, 200 m vanaf die netjiesste swemstrand. Verder langs die strand is 'n natuurlike getypoel wat die hele jaar deur vermaak bied vir die hele gesin.

Die woonstel op die grondvloer het 'n patio waar mens die geluid van die branders net agter die duine kan hoor. Die volledig geteëlde woonstel kyk uit oor die gemeenskaplike swembad en bied slaapplek vir 'n maksimum van 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die sitkamer, albei met kraakvars linne en plafonwaaiers. Badhanddoeke word voorsien. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n oond en kookplaat, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die ligging bied maklike toegang tot strande, winkels en eetplekke in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Topham-weg 5, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 20 Key Largo het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Topham-weg 5, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe77d906c7fa99c0b807f56f293db8609b9c65b6f2be259e3cb832501021aad09c35dfc702b613f888d500e220e4846953f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5 Topham Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.072459948726 30.873800728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang