Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

203 Hermanus Beach Club

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Jan 2022

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Taryn F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Wonderful stay. Lovely hosts, lovely accommodation and lovely activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siddeeq B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2021

Dit was fantasties. Die tannie by die bar is baie nice sy help met alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant B
Kort verblyf Saam met vriende
2.2
Okt 2021

Not good value for money considering there are other units available in the complex. Was not our preferred unit, but that's what was available. Beds are uncomfortable and noisy. The unit accommodates 6 but there are not enough cooking pans etc. Outdated kitchen cupboards and little grocery packing space. The cleaning service fee is a bit steep and not worth it and it was apparent the unit was not cleaned before arrival (dust on wall tiles etc). Did not use the shower as it did not look clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Annemarie G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Feb 2020

Heerlik, veilig en netjies. Lekker baie dinge om die kinders mee besig te hou. Die enigste haak plek was die yskas wat ons nie laer as 16 grade gestel kon kry nie wat ons genoodsaak het om al die vleis ens. in die vrieskas te stoor.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gaby S
Kort verblyf Gesin met tieners
1.6
Okt 2020

Gerieflik, maar die woonstel kort beslis aandag. Groot genoeg vir 6 mense, behalwe die balkon. Braai en kuier-area beslis nie groot genoeg nie. Weber-braai geensins effektief vir 1ste vloer balkon nie. Vuil mure, by navraag is ons meegedeel dat dit kolle is wat nie afgewas kan word nie. Grillerig. Linne kort beslis vernuwing, skoon en vars is nie dieselfde ding nie. Alles wat ons nodig gehad het was daar, behalwe 'n goeie braaitang en 'n droograk waarop ons nat handdoeke en baaiklere kon hang. Die hake agter die kamerdeur is baie effektief en nuttig, dit kan gerus agter die badkamerdeure ook aangebring word. Sodra die wind waai, wat gereeld is, maak die toe kamerdeure die aakligste klapgeluide. Ons moes omtrent improviseer om die getokkel stil te kry. Dit kan maklik ondervang word en bydra tot die kliënt se 'rustige' gemoed. Hoewel die prys billik was, sal ek nie weer 'Beach Club' toe gaan nie. 'n Mens gaan weg om te ontspan, die woonstel se toestand het dit moeilik gemaak, ons het vinnig aangepas en die beste daarvan gemaak. Ons is beide onderwysers wat hard werk vir min geld en daarom het ons onwrikbaar geglo dat die webtuiste waarde vir geld sou wees. Desnieteenstaande, 'n pragtige omgewing.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

David A
Kort verblyf
4.8
Des 2019

Die verblyf was ongelooflik lekker. Die verblyf was waarde vir geld, baie veilig met 'n mooi uitsig en almal was vriendelik. Beach Club 203 sal my in die toekoms weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandie K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Sep 2019

Ons gaste het dit baie geniet. Netjiese eenheid met als wat 'n mens nodig het. Hermanus Beach Club is 'n wonderlike, veilige kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Verona
203 Hermanus Beach Club
Our advertisement clearly states that it is a gas braai on the balcony. A number of open braais around the pool available.

Carlo G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2019

Awesome. Ons het die verblyf baie geniet. Die mure moet 'n bietjie skoongemaak word, maar andersins is alles perfek. Ons sal definitief terugkom.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lineal G
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2019

Perfect view. Need normal braai on patio, not gas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5v73qLQciSKdOACDcCCJVPE3zqIr6Zq4MKvP4Nz0Yd9H0tX3Xe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 4 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.436609590353 19.215337935186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang