Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

203 Hermanus Beach Club

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Verona Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 17 resensies vir 203 Hermanus Beach Club
Netheid
3.7/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Taryn F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn F

Wonderful stay.

Lovely hosts, lovely accommodation and lovely activities.

Siddeeq B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siddeeq B

Dit was fantasties.

Die tannie by die bar is baie nice sy help met alles.

Grant B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Grant B

Not good value for money considering there are other units available in the complex.

Was not our preferred unit, but that's what was available. Beds are uncomfortable and noisy. The unit accommodates 6 but there are not enough cooking pans etc. Outdated kitchen cupboards and little grocery packing space. The cleaning service fee is a bit steep and not worth it and it was apparent the unit was not cleaned before arrival (dust on wall tiles etc). Did not use the shower as it did not look clean.

Annemarie G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie G

Heerlik, veilig en netjies.

Lekker baie dinge om die kinders mee besig te hou. Die enigste haak plek was die yskas wat ons nie laer as 16 grade gestel kon kry nie wat ons genoodsaak het om al die vleis ens. in die vrieskas te stoor.

Gaby S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Gaby S

Gerieflik, maar die woonstel kort beslis aandag.

Groot genoeg vir 6 mense, behalwe die balkon. Braai en kuier-area beslis nie groot genoeg nie. Weber-braai geensins effektief vir 1ste vloer balkon nie. Vuil mure, by navraag is ons meegedeel dat dit kolle is wat nie afgewas kan word nie. Grillerig. Linne kort beslis vernuwing, skoon en vars is nie dieselfde ding nie. Alles wat ons nodig gehad het was daar, behalwe 'n goeie braaitang en 'n droograk waarop ons nat handdoeke en baaiklere kon hang. Die hake agter die kamerdeur is baie effektief en nuttig, dit kan gerus agter die badkamerdeure ook aangebring word. Sodra die wind waai, wat gereeld is, maak die toe kamerdeure die aakligste klapgeluide. Ons moes omtrent improviseer om die getokkel stil te kry. Dit kan maklik ondervang word en bydra tot die kliënt se 'rustige' gemoed. Hoewel die prys billik was, sal ek nie weer 'Beach Club' toe gaan nie. 'n Mens gaan weg om te ontspan, die woonstel se toestand het dit moeilik gemaak, ons het vinnig aangepas en die beste daarvan gemaak. Ons is beide onderwysers wat hard werk vir min geld en daarom het ons onwrikbaar geglo dat die webtuiste waarde vir geld sou wees. Desnieteenstaande, 'n pragtige omgewing.

David A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David A

Die verblyf was ongelooflik lekker.

Die verblyf was waarde vir geld, baie veilig met 'n mooi uitsig en almal was vriendelik. Beach Club 203 sal my in die toekoms weer sien.

Leandie K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandie K

Ons gaste het dit baie geniet.

Netjiese eenheid met als wat 'n mens nodig het. Hermanus Beach Club is 'n wonderlike, veilige kompleks.

203 Hermanus Beach Club se terugvoer

Our advertisement clearly states that it is a gas braai on the balcony. A number of open braais around the pool available.

203 Hermanus Beach Club
Carlo G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo G

Awesome.

We enjoyed our stay. The walls could use some cleaning, but other than that everything else was perfect. We are definitely coming back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Ons het die verblyf baie geniet. Die mure moet 'n bietjie skoongemaak word, maar andersins is alles perfek. Ons sal definitief terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lineal G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lineal G

Perfect view.

Need normal braai on patio, not gas.

Chrystal S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chrystal S

I was very disappointed with the hostess charging us a damage fee for damages we did not incur.

Beautiful place nice entertainment especially for the teenagers.

Denise B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Dit was regtig waarde vir jou geld.

Julle diens was puik, sal julle regtig aanbeveel.

203 Hermanus Beach Club se terugvoer

Regtig bly julle het julle tydjie by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete

203 Hermanus Beach Club
Melt V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt V

Naby see, naby dorp, mooi uitsig oor see.

Baie lekker gebly, baie aktiwiteite in die oord wat kinders kan besig hou. Mooi uitsig oor see. Ongelukkig net gasbraai aangesien op tweede verdieping.

203 Hermanus Beach Club se terugvoer

Baie bly jy het jou tydjie geniet. Kom gerus weer.

203 Hermanus Beach Club
Angeline D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angeline D

Asemrowend en fantasties!

Sal 203 Hermanus Beach Club enige tyd aanbeveel. Baie gemaklik, netjies en eenvoudig. Net hemels!

Elretha S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elretha S

Amazing.

The facility is amazingly comfortable. Staff on sight friendly too.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflik.

Die geriewe is ongelooflik gemaklik. Die persooneel is ook vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gus L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gus L

Meestal aangenaam, uitsig onbelemmerd mooi en gerieflike tuiste.

Die gestamp geluid was erg steurend en my skoonma kon nie lekker slaap daaroor nie. Dit het ons al 3 gehinder. Dit was jammer. Wat ek veral waardeer het, was die volle DStv. Dit kry jy min met vakansie. Ek het ook die onderdakparkering waardeer. Die sekuriteit het effektief gelyk. Dit was ook 'n pluspunt.

Lee-ann F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lee-ann F

Nie tipiese vakansie plek nie.

203 Hermanus Beach Club was netjies, maar paar goed makeer dringend aandag. Soos die deur na die balkon kan nie sluit nie dis baie onveilig veral as ons moet gaan slaap. Badkamer se handdoekreëling en wasbak nie vas in die muur nie. Geriewe soos mini gholfbaan moet ook opgeknap word. Huisie ook baie klein vir 6 mense. Sal aanraai dat gaste groter eenhede huur. Balkon ook nie geskikte braai area nie.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5v73qLQciSKdOACDcCCJVPE3zqIr6Zq4MKvP4Nz0Yd9H0tX3Xe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 4 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -34.436609590353 19.215337935186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang