206 Les Mouettes
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
206 Les Mouettes bied veilige selfsorgverblyf op die tweede verdieping van 'n gebou in Ballito.
Dié ruim woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaaparea, kombuisarea, eetarea en 'n badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is sitplek vir 2 gaste in die sitarea, asook 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. WiFi is beskikbaar.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en die kamer lei na 'n balkon wat 'n mooi see-uitsig het.
Gaste het 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 38
Resensies 197
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang