Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

206 Les Mouettes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

206 Les Mouettes bied veilige selfsorgverblyf op die tweede verdieping in die kusdorpie Ballito.

Die ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisarea, 'n eetarea en 'n badkamer. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n wasbak, toilet en stort. Die kamer het 2 enkelsitplekbanke voor 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar etes geniet kan word. Die kamer lei na 'n balkon met pragtige uitsigte oor die see.

Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang en veilige parkeerplek. Gaste geniet ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 179

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd60f8d3ede935c9933348d00dce30be66d025fb40db554610e10486823859c634b7a2928766f9a4f8ca692f24a020cd2127?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 96B Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.53439810586 31.222201553087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang