Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

21 @ Benade

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 475 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Lindy S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly! Ons het heerlik gebly. Goed ingerig, netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanette M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Warm and comfortable. Staying over for children's sport. Space good enough for a warm, comfortable sleepover. The kitchenette had a microwave and stove top if cooking is needed. The owner is very friendly and helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josephine F
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie rustig en lekker. Die gerieflike beddens was 'n groot aantrekkingskrag na 'n lang rit op die pad. Van ons aankoms tot ons vertrek was ons vriendelik ontvang en oom Fred het ons gou tuis laat voel en verduidelik hoe alles in die eenhede werk. Die tuin is baie mooi uitgelê, en ons het baie foto's geneem. Sal definitief aanbeveel en weer daaroor bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W A S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Baie lekker, baie vriendelike mense, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Wa baie dankie vir jou kommentaar. Ons waardeer dit baie. Welkom in die toekoms. Fred

Bernie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Stay was excellent. Stay was excellent, definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Bernie, thanks for the feedback! Much appreciated! Looking forward to your next visit. Fred

Nicolene F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Uitstekend! Baie vriendelik en behulpsaam. Veiligheid is hoog op die lys. Waarlik waarde vir jou geld. Ek sal 21@ Benade altyd aanbeveel vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ons het net 'n nag oorgebly maar lekker geslaap. Fred was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was baie netjies. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Jacques, dankie vir die terugvoer. Ons waardeer dit. Baie welkom in die toekoms. Fred

Chris V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Goeie prys; goeie verblyf! Ons het baie lekker gebly. Perfek om oor te slaap oppad vanaf die Kaap na Limpopo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Chris, bly om te hoor dat julle die verblyf aangenaam gevind het. Maak gerus weer so. Fred

Andre N
1 nag
5.0
Mei 2024

Stunning, waarde vir geld, sekuriteit is top. Ons het baie lekker gebly. Die bestuurder was baie vriendelik en hulpvaardig m.b.t. omliggende plekke. Ons kan beslis hierdie gastehuis aanbeveel vir enige iemand. Stil area sonder aanliggende padverkeer geraas. Geen bure se honde wat heelnag blaf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Andre, baie dankie vir jou kommentaar. Sien uit na jul volgende besoek. Fred

Melanie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Enjoyable, great stop over place. Very pleasant, great stop over place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fred
21 @ Benade
Melanie, thanks for your comments. Much appreciated. Looking forward to your next visit. Regards, Fred

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Fred Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 616

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R495
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R495
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benade-rylaan 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAImRHmDaJlPo2KGJsOD6XhkEqzzKBSANR066SNv4bFNyGFOBzE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R495 per nag (plek vir 1) 475 5 1 5 21 Benade Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.13795 26.1808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang