210 Zebula
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Gauteng
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
210 Zebula is 'n eksklusiewe villa wat op die gewilde Morkels-kant van Zebula Golf Estate & Spa geleë is. Dit bied luukse verblyf met 'n asemrowende uitsig en baie privaatheid. Die landgoed is die ideale bestemming vir vakansiegangers wat wil ontspan en strek oor 1 600 hektaar in 'n malariavrye gebied. Hiér kan gaste die bos, gholf en 'n spa in die skilderagtige Waterberge geniet.
Hierdie pragtige huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en badkamers. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoof- en derde slaapkamer het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na 'n lieflike eet- en sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV, kaggel en 'n pooltafel. Daar is ook 'n binnenshuise pizza-oond. Die tweede sitarea het gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die huis lei na 'n lieflike buiteterras met braaigeriewe, sit- en eetplek. Dit spog ook met 'n privaat swembad en 'n uitstekende uitsig.
Gaste kan 'n wildrit by die naburige Mabalingwe Natuurreservaat geniet. Zebula spog met verskeie wild, voëllewe en asemrowende landskappe. Gaste kan ook interaksies met olifante, leeus, tiere, jagluiperds en meerkatte geniet. Kleiduifskiet, vlugbal, boogskiet en verfbal is ook beskikbaar. Gaste kan Zebula se spa met 10 privaat behandelingskamers, 'n dek en verskeie skoonheids- en gesondheidsterapieë geniet. Hierdie landgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan wat deur Peter Matkovich ontwerp is.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 67
Resensies 198
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 534 Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang