218 The Spinnaker
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asb. dat geen geraas in enige van die gemeenskaplike areas in die gebou toegelaat word nie en dat stiltetyd van 22:00 tot 05:00 is.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Die maksimum hoeveelheid mense wat daar mag bly mag nie oorskry word nie.
Rook word slegs op die balkon toegelaat en nie in die woonstel of gemeenskaplike areas van die gebou nie.
Gaste mag slegs die woonstel vir vakansiedoeleiendes gebruik. Indien die woonstel deur korporatiewe gaste gebruik word, mag hierdie gaste nie hul besigheid op enige manier in die gebou of op die perseel adverteer nie. Die woonstel mag nie vir enige besigheid waar onwettige handel betrokke is gebruik word nie.
Gaste mag nie alkohol in die gemeenskaplike areas, soos die gange, parkeerarea en hysbak drink nie.
Voertuie wat in die verkeerde parkeerplekke parkeer sal geklamp en R500 beboet word.
Gaste mag onderhewig wees aan boetes of uitsetting indien hulle versuim om by die reëls te hou.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mahatma Ghandi-weg 180, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang