Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Oaklands on the Knoll

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 4972, Oaklands on The Knoll 22, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

22 Oaklands on The Knoll is 'n selfsorgvakansiehuis wat op 'n veilige landgoed in die idilliese kusdorpie Knysna geleë is. Hierdie is 'n uitstekende opsie vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende verblyf op die Tuinroete.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV en lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n klein omsetter vir kragonderbrekings, onderdakparkeerplek op die perseel en 24 uur-sekuriteit. Hierdie verblyf is naby verskeie winkels en restaurante en is ongeveer 1,6 km vanaf Knysna Waterfront.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Gray-straat 4972, Oaklands on The Knoll 22, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 4972, Oaklands on The Knoll 22, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9d199305bf7b51bba6b1517a63ba22a5cc999b7f658511faab5a8b147f7f7cda88ba7c4bdefbbf207ecf94da9a23154b0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 4972 Gray Street 22 Oaklands on The Knoll 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.028683622901 23.050571112234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang