Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 Oaklands on the Knoll

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 4972, Oaklands on The Knoll 22, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

22 Oaklands on The Knoll is 'n selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige landgoed in die idilliese kusdorpie Knysna op die Tuinroete geleë is. Hierdie eiendom is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende basis om huis toe te roep terwyl hulle op hul vakansie is.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n balkon, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, skottelgoedwasser, eetgerei breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV en dit maak oop op 'n onderdakstoep met buitemeubels. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n mini-omskakelaar vir kragonderbrekings, onderdakparkeerplek op die perseel en 24 uur-sekuriteit. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is ongeveer 1,6 km van die Knysna Waterfront af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Gray-straat 4972, Oaklands on The Knoll 22, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gray-straat 4972, Oaklands on The Knoll 22, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9d199305bf7b51bba6b1517a63ba22a5cc999b7f658511faab5a8b147f7f7cda88ba7c4bdefbbf207ecf94da9a23154b0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 4972 Gray Street 22 Oaklands on The Knoll 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.028683622901 23.050571112234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang