22 on Main Guesthouse
Beskrywing
Die eenheid is onder en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mandjie met peuselhappies, WiFi en 'n TV met DStv in die eenheid. Die eenheid het ook sy eie ingang en 'n stoep waar gaste die uitsig oor die tuin en die koidam kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete en ontbyt is beskikbaar op versoek en kan vooraf gereël word.
Vervoer is beskikbaar op versoek.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is onder en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mandjie met peuselhappies, WiFi en 'n TV met DStv in die eenheid. Die eenheid het ook sy eie ingang en 'n stoep waar gaste die uitsig oor die tuin en die koidam kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete en ontbyt is beskikbaar op versoek en kan vooraf gereël word.
Vervoer is beskikbaar op versoek.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Daar is 3 enkelbeddens en 2 van hierdie beddens kan ook as ’n koningrootte-bed opgemaak word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mandjie met peuselhappies, WiFi en 'n TV met DStv in die eenheid. Die eenheid het ook sy eie ingang en 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete en ontbyt is beskikbaar op versoek en kan vooraf gereël word.
Vervoer is beskikbaar op versoek.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is bo en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mandjie met peuselhappies, WiFi en 'n TV met DStv in die eenheid. Die eenheid het ook sy eie ingang en 'n stoep waar gaste die uitsig oor die tuin en die koidam kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete en ontbyt is beskikbaar op versoek en kan vooraf gereël word.
Vervoer is beskikbaar op versoek.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is onder en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddnes wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mandjie met peuselhappies, WiFi en 'n TV met DStv in die eenheid. Die eenheid het ook sy eie ingang en 'n stoep waar gaste die uitsig oor die tuin en die koidam kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete en ontbyt is beskikbaar op versoek en kan vooraf gereël word.
Vervoer is beskikbaar op versoek.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mandjie met peuselhappies, WiFi en 'n TV met DStv in die eenheid. Die eenheid het ook sy eie ingang en 'n stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete en ontbyt is beskikbaar op versoek en kan vooraf gereël word.
Vervoer is beskikbaar op versoek.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is bo en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mandjie met peuselhappies, WiFi en 'n TV met DStv is beskikbaar. Die eenheid het sy eie ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Aandete en ontbyt is beskikbaar op versoek en kan vooraf gereël word.
Vervoer is beskikbaar op versoek.
'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 22, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang