Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 on Main Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Rudi V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker, skoon en vriendelike diens. Baie lekker gebly en die eienaars is albei baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denver P
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer en huis was baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Exceptional, very spacious and so quiet. Beautiful rooms. The host and staff were very friendly and helpful, they went the extra mile to assist with everything. I will stay there again when I'm in Walvis Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chadley M
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Jan 2024

Not a place for holiday makers, it's better suited for contractors. The place was not even ready when we arrived at 16:00. We were just told to come back in an hour. Someone else was staying in our room when we eventually got told we can move in. The bathroom wasn't even cleaned in preparation for us. The only nice thing the hosts did was give us a lift to town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Mirinda C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Besoek aan Walvisbaai. Die gastehuis is pragtig, maar daar is nie veel om te doen in Walvisbaai.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Very nice guesthouse. Very well located and the rooms are really well decorated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2023

Gemaklik naby alles in Walvis. Paar kleinerige goedjies: Toilette spoel nie goed genoeg. Waterdruk van storte nie voldoende. Konstante waterdrup op boonste verdieping kan pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charmaine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie besonderse gastehuis. Pragtig gedekte tafels met super heerlike ontbyt elke oggend iets besonders. Daphne mag maar onthaal. Ons het baie lekker gebly. Sal gewis weer by haar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Een nag oorslaap op pad na Sossusvlei. Baie goeie ligging, uiters gasvrye en behulpsame eienaars en ontbyt was 'n wenner. Baie netjies, skoon en gerieflik. Sal sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Daphne
22 on Main Guesthouse
Hi Eben, Baie dankie vir die goeie review wat jul vir ons gegee het. Hoop julle het jul vakansie verder sommer baie geniet. Hoop ons sien weer. Groete 22 on Main Phillip en Daphne

Robyn S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2019

Wonderful experience. My boyfriend and I had a wonderful experience staying at Spindrift. The couple who owns the accommodation has a knack for customer service and made us feel very much at home. I would certainly return to Spindrift guest house!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Daphne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Meersig, Walvisbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3555f64008829e6aa8819b953e65e46b3d7eeca1d28a007f6189580b0581865c3f6eb35aa4e4f2403a91a140c19af3035d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 22 Main Road Meersig 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.9739277329 14.488913454037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang