Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brookes Hill Suites 238

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gavin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Brookes Hill Suites 238
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Fay J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fay J

The unit was immaculate and inviting.

The personal touches were appreciated. I'd definitely stay there again.

Morne V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Fantastiese plek, sal weer daar bespreek.

Die ligging was perfek, die eenheid baie netjies en goed toegerus.

Delmi D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmi D

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Die verblyf was uitsonderlik netjies en skoon en baie goed geleë. Alles wat mens nodig het, is beskikbaar.

Ruan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan F

Skoon. Fantasties. Gemaklik.

Dit was fantasties! Die gasheer is uitstekend! Die plek lyk nog mooier in werklikheid as in die fotos. Baie skoon, amazing bed, perfek!

Andoret W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andoret W

Super comfortable, safe, nice and perfect.

Our stay was super comfy. Everything was perfect in its place and worked well. Our host was super friendly and we will surely stay there again.

Evert T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert T

Pragtige eenheid en vriendelike ontvangs.

Sal beslis die venue weer gebruik en het heerlik gebly met 'n pragtige see-uitsig. Naby alle sentrums en 'n rustige verblyf. Dankie aan die bestuurder vir die vriendelike ontvangs.

Evadna M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evadna M

It was a very nice experience and stay.

Was good. I thoroughly enjoyed myself.

Bonnie F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonnie F

Comfortable, clean and convenient.

A wonderful place to stay and Gavin, the host, is very responsive. Highly recommend.

Jaco R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Die ligging en diens was fantasties.

Gavin was vriendelik en behulpsaam.

Vanesse V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanesse V

Wonderlike mense!

Wonderlike mense! Skoon en vreeslik netjies.

Robert M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M

Wonderful stay with spectacular view.

Quality accommodation and very accessible to all entertainment areas and shopping malls with beaches within walking distance. Brookes Hill Suites 238 is highly recommended.

Leonie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B

Baie netjies, skoon, mooi uitsig.

Ons het heerlik daar gebly. Alles is in plek en mooi, skoon en netjies. Baie ekstras word voorsien. Sappies, water, koffie en tee, melk en beskuit. Dankie. Dit word waardeer. Sal definitief weer daar gaan bly. Ons het wel gesukkel om die WiFi-kode af te laai.

Keith N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith N

Fantastic, impressive, relaxing.

We were met on arrival by our hosts Gavin and Sharmaine. The flat was beautiful, modern, clean, well equipped with a great view, it lacked for nothing. After a quick tour, the accommodation was ours for a time and we thoroughly enjoyed it.

Fortunate S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fortunate S

We had a wonderful stay and we did not want to leave.

Clean facilities and everything well maintained. The view OMG - out of this world. Will definitely be coming back. Thank you to the host, Gavin. You are truly amazing and your service was excellent.

Petro R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R

We were pleasantly surprised with this wonderful unit. It was just perfect for the 2 of us.

This was our first ever visit to Port Elizabeth. Gavin and his wife are wonderful hosts. The unit is in an ideal location ito travel distances to tourim/sightseeing venues. We will definitely visit again.

Christo B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Die verblyf was baie goed. Die diens en alles van uitstaande gehalte.

Ek sal baie beslis weer van die diens gebruik maak. Ek sal dit vir enige persoon aanraai.

Paul W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W

Mooi netjiese akkommodasie.

Baie attention to detail deur eienaars. Die plekkie is baie goed toegerus.

Timothy V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy V

Hoofsaaklik as slaapplek gedien terwyl ons die Oos-Kaap moes plat ry.

'n Baie netjiese blyplek met alles wat ons nodig gehad het. Veral die aandag aan klein details het ons beïndruk. Gavin het ons persoonlik ontvang en voorgelig oor alles. Ons sal beslis weer Brookes Hill Suites 238 oorweeg in die toekoms.

Antonie D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie D

Uitstekende diens.

Gavin en sy vrou het ons persoonlik ontmoet en rondgewys. Verblyf uitstekend, netjies en baie gerieflik. Baie sentraal. Sal enige tyd weer oorbly.

Brookes Hill Suites 238 se terugvoer

Thank you so much Antonie. Hopefully, we will be able to host you again in the future with some awesome weather.
Truly amazing guests to host.

Brookes Hill Suites 238
Johan W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Baie netjies, gerieflik en luuks en vriendelike diens.

Luuks toegerus, alles wat nodig is en goed geleë.

Brookes Hill Suites 238 se terugvoer

Thank you Johan and Marlene.
It was an absolute pleasure hosting visitors as yourselves.
We are glad you enjoyed your stay and highly recommend you folk as guests wherever your travels may take you.
Regards,
Gavin and Sharmaine

Brookes Hill Suites 238
Minette V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette V

Baie lekker gebly.

Goeie uitsig, naby alles. Goed in gerig met als wat jy nodig het.

Brookes Hill Suites 238 se terugvoer

Minette and Johan are great guests to host. So glad you enjoyed your stay and hope you return in the future.

Brookes Hill Suites 238
Vanaf R875
R875 R788
per nag (plek vir 2)
Vanaf R875
R875 R788
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brookes Hill-rylaan, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6008, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba1ab4d07960a6ec003b537043f9e0365c33ed4ee8456dfedaba0cca74a05cd7e7fd39d719ce93fb6c3f7139e68190040856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R875 nouVanaf R788 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Brookes Hill Drive Summerstrand 6008 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978473189302 25.6513574864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang