24 Eastpoint
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Skoonmaakdiens kan tussen Dinsdag en Saterdag op versoek gelewer word.
Linne en handdoeke word ná 3 dae verander.
Geen geraas in enige gemeenskaplike areas van die gebou nie. Gaste moet asb. stil wees vanaf 22:00 tot 05:00.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Die aantal gaste mag nie die maksimumkapasiteit van die eenheid oorskry nie.
Rook word slegs op die balkon toegelaat en nie in die eenheid of in die gebou nie, dit sluit die gange en parkeerarea in.
Gaste mag die woonstel slegs vir vakansiedoeleindes gebruik. Indien die woonstel deur sakereisigers gebruik word, mag hierdie gaste nie hul besigheid/onderneming adverteer in die gebou of op die perseel nie.
Die woonstel mag nie vir onwettige sake gebruik word nie.
Alkohol mag nie in die gemeenskaplike areas soos die gange, parkeerarea en in die hysbak genuttig word nie.
Voertuie wat in die verkeerd parkeerareas geparkeer is, sal geklamp word en die fooi hiervoor is R500.
As gaste nie hierdie reël nakom nie sal boetes of uitsetting die gevolg wees.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Timeball Boulevard 6, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang