Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 Eastpoint

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 6, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

24 Eastpoint bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle woonstel in die Eastpoint-kompleks in Durban se Point Waterfront. Die woonstel spog met uitsigte oor Durban se hawe en is ideaal vir vakansie- en sakereisigers.

Die smaakvol gemeubileerde woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Dit maak oop op die leefarea waar gaste 'n gemaklike rusbank, TV en 'n etenstafel met sitplek vir 4 sal vind. Gaste kry toegang tot gratis WiFi asook veilige parkeerplek op die perseel.

Die gebou is naby uShaka Marine World geleë, wat baie eetplekke, 'n waterpark en 'n strand bied vir gaste om te besoek. Die ICC en die Playhouse Theatre is 'n entjie se ry vanaf Eastpoint.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kale Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Timeball Boulevard 6, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 6, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fb38111d9474c42d50ca61a8f5fd4fdfca753941da3bdef8dfa3f2a7c311e6ad5e8cd7ca51c4923f891a62e28da3fbf7929?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 6 Timeball Boulevard Point Waterfront 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.872330837174 31.050679093324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang