Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

24 On Main

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Carel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Baie goeie en veilige akkommodasie. Die verblyf is lekker ruim en baie goeie natuurlike lig wat in kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletta V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Baie baie lekker, stapafstand vanaf alles en beslis weer opvolg. Gasvryheid, vriendelikheid en bedagsaamheid van mense. Huis en opset skoon en baie gerieflik. Beslis om weer terug te gaan na toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yvonne
24 On Main
Baie, baie dankie vir julle kuiertjie hier by 24 On Main, dit was n blessing om julle hier te he.

Anet O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2021

Regte plek vir seevakansie! Netjies, naby die see, alles wat jy nodig het bymekaar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Baie lekker gebly! Die huis en erf was baie mooi. Die huis is naby die see en in 'n baie rustige area geleë. Die eienaar het ons tuis laat voel. Ons het ons tyd in 24 on Main baie geniet. Baie dankie Yvonne!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 24, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03df23f6820ad081edc60545d499da9b40c461e0a6ca8d625e676fb65e1c5772b9e71452ada7125094100841bb1cdd919f3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 24 Main Road Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.425516 19.196034

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang