25 On Kalossie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalossie-straat 25, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
25 On Kalossie is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Proteahoogte, Brackenfell. Dit is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Hierdie duplekswoonstel met lugversorging bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook oorgenoeg kasruimte. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n balkon en alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, lugbraaier, ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en 'n toonbank toegerus is. Die sitarea het sitplek en 'n TV met Netflix, Showmax, Disney+ en Amazon Prime. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ewald Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Kalossie-straat 25, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink 25 On Kalossie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalossie-straat 25, Proteahoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap