Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 On Main

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Deborah B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

We enjoyed our stay and would recommend 25 on Main. Our stay was very comfortable. The living areas are very spacious for a group of 8. I also met Rita and she is a very helpful and friendly host. We enjoyed our stay at 25 on Main and would definitely recommend it to family and friends, and we would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
25 On Main
Dear Deborah and family! Thank you from the bottom of our hearts for your positive review! It is guests like you that warm our hearts in such a way that cannot be described. Your warm presence was so welcome, and we would love to welcome you back in the future! Till next time. Warm regards, 25 On Main, Struisbaai

Clinton M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

I got what I wanted. The pictures on the website were accurate to the venue. It was awesome. I will keep in touch for the next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
25 On Main
Beste Clinton Baie dankie vir die tyd wat jy gemaak het om so 'n vriendelike en goeie resensie te skryf vir jul verblyf! Dit maak ons harte warm om te weet dat gaste hul wegbreek geniet het en lekker gekuier het saam met vriende en familie! Ons waardeer dit opreg! Tot volgende keer! Groetnis van 25 On Main!

Kyle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing. Amazing place and location will visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
25 On Main
Thank you for leaving the unit in such pristine condition and for your thoughtful, positive review. We truly appreciate your care and kind words. We are looking forward to your next visit for more beautiful memories! Warm regards!

Elizna H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlik gekuier. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Ja, ons het heerlik gekuier. Ons sou 'n eenheid verkies het en nie 2 afsonderlike vertrekke nie, maar die eienaar het planne om dit uit te brei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
25 On Main
Beste Elizna Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om 'n resensie te skryf vir 25 On Main Struisbaai. Dit word opreg waardeer, asook jul ondersteuning en tyd wat jul by ons deurgebring het. Ons sien daarna uit om jul met jul volgende wegbreek na Struisbaai weer met ope arms te verwelkom! Tot volgende keer! Groete 25 On Main

Ursulla L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Ons het baie lekker gebly in Aloha. Dit is die huisgedeelte van 25 On Main. Ons het baie lekker gebly in Aloha. Dit is die huisgedeelte van 25 On Main. Ons was ouma met 4 volwassenes en 2 kleintjies van 1 en 2. Daar is 'n klein grasperk waarop die kleintjies kon speel. Daar is 'n groot binnebraai met kroeg wat die mans besiggehou het en die mammas kon net ontspan. Daar is heerlike banke waarop ouma kon sit en met die kleingoed gesels. Hierdie is absoluut 'n plek om aan te beveel. Dis loopafstand van die see. Ongeag die feit dat die pad besig is, wanneer die skuifdeure saans toegemaak word, is dit rustig. Ons gaan weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
25 On Main
Beste Ursulla! Baie dankie vir die mooi resensie wat jy vir ons gegee het en ook die tyd wat jy afgestaan het. Ons waardeer dit opreg en dit was so lekker om jul by ons te hê! Kom kuier gerus weer! Tot weersiens. Groete, 25 On Main

Naomi K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Sal beslis weer die verblyf huur. Veilige parkering en privaatheid. Alles was baie netjies en privaat. Ekstra soos beskuit, melk en koffie was beskikbaar. Handdoeke pragtig wit en kraakvars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
25 On Main
Beste Naomi Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om 'n resensie te skryf vir 25 On Main Struisbaai. Dit word opreg waardeer, asook julle teenwoordigheid en tyd wat julle by ons deurgebring het. Ons sien daarna uit om julle met julle volgende wegbreek na Struisbaai weer met ope arms te verwelkom! Tot volgende keer! Groete 25 On Main.

Jacolien V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Die aansig van die eenheid skep 'n baie positiewe indruk. Dit lyk veilig, modern en uitstekend versorg. Die aanwysings vir ons aankoms was baie breedvoerig. Ons het glad nie gesukkel nie. Die eenheid self is goed beplan, die meubels, beddegoed en toerusting is alles van goeie duursame kwaliteit - soos wat jy in jou eie huis sal gebruik. Sommige plekke koop absoluut die goedkoopste toerusting en dit laat 'n slegte smaak in die mond. As jy op vakansie gaan, wil jy voel dinge is op dieselfde standaard as by die huis, of beter. Hier het ons dit so gevoel. Daar is 'n heerlike groot agtertuin met 'n silwerskoon braai wat ons gebruik het en waar ons 'n hele middag en aand gekuier het. Alles werk, WiFi, Netflix en alle toerusting. Daar is letterlik niks wat stukkend was of wat aandag nodig gehad het of waaroor ek sou kla nie. Die eenheid is halfpad tussen die hawe en die strand, so goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
25 On Main
Liewe Jacolien! Baie dankie vir jul resensie. Ons is baie dankbaar vir die terugvoering en bly julle het 'n wonderlike tyd by 25 On Main gehad. Dit was 'n voorreg om jul as ons gaste te hê. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom vir 'n nog beter ervaring. Ons streef na beter en hoër, en glo ons het al klaar ñ verskil gemaak as nuwe eienaars! Weereens dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om h resensie te los! Ons waardeer dit opreg! Beste wense en baie dankie vir die ondersteuning. Groete 25 On Main

William D
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Aangenaam. Ons sou eerder nader aan die see wou wees en die hoofpad is te besig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Rita
25 On Main
Beste William Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om terugvoering te gee en 'n resensie te skryf. Ons neem alle terugvoering ernstig op sodat die gaste 'n beter ervaring kan hê, en sal ons bes doen om verblyf aangenamer te maak in die toekoms. Vakansie is dit maar besig en bedrywig in Struisbaai en die feesgangers geniet die son en see. Ongelukkig kan ek niks aan die ligging van die eiendom verander nie, maar die res sal ek 'n nota van maak. Ek is jammer dat jou ervaring nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Groete, Rita

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7773ddf66f6f1d89626e18697da875f1217f055920f77315d03503e7335f190aa8d9bf3c36c7896b2e3da9f703805315419d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 25 Main Road Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.797450325953 20.045149676412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang