Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 @ Edmond Rostand

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Mackman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

The place was very neat. Our stay was great, lovely and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline Z
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Homely, secure, clean, well equipped. Will return again to stay. Home away from home. I have stayed here before and will definitely return again. Host gets (for her) perfect layout and well-stocked unit. I had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nolene L
1 nag
4.8
Mei 2023

Puik verblyf in rustige omgewing. Die eenheid is sentraal geleë in 'n rustige, veilige omgewing. Dit is baie goed toegerus, netjies en skoon. Ek was aangenaam verras oor die puik verblyf en sal verseker weer 26 @ Edmond Rostand besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Colinn A
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Aug 2024

Pleasant and comfortable. It was very enjoyable, easy to access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jealeen V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Fantastiese plekkie. Ons het lieflik in die woonstel gebly. Thelmarie en Jaco was albei baie vriendelik en hulle geliefde hond het ons seuntjie so tuis laat voel, elke keer as ons by die woonstel kom, moes hy eers die hond gaan groet. Daar is alles wat jy moontlik nodig kan hê en was selfs 'n klein bederfie vir ons elkeen met aankoms. Die plek kon ons ruik en sien was blinkskoon, wat ons baie gerus laat voel het in die COVID-tyd. Al negatief is dat voertuig buite staan, nie agter 'n geslote hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thelmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edmond Rostand-laan 26, Chantecler, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18c6850d51bc64addaba5ebf9c6f728472752ef145b5713771db64916fb5ad2418c5a3137620b0b7c6e4d6ad0dd750bf55ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 26 Edmond Rostand Avenue Chantecler 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.8609986 18.6558354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang