26 @ Edmond Rostand
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Geen kuiergaste of partytjies nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is verbode.
Maksimum 2 volwassenes en 1 kind word toegelaaat.
'n Sonkragstelsel is geïnstalleer om verblyf tydens beurtkrag sp gerieflik moontlik te maak.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Edmond Rostand-laan 26, Chantecler, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang