Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 Duke @ Onrus

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Nico Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 2 resensies vir 26 Duke @ Onrus
Netheid
2.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Lira G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lira G

Lekker gekuier in veilige, ten volle toegeruste plekkie.

Perfekte ligging binne loopafstand van die see. Flexible inkloktyd wat dit baie maklik gemaak het vir ons om die reis te beplan. Vriendelike ontvangs en kontakpersoon reageer vinnig op navrae. Ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer gaan kuier.

Jurie Francois D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jurie Francois D

Deurmekaar reelings met beddegoed en handdoeke. Deposito wat moes betaal word.

Vuil koppies. Hondepoef by die deur. Baie swak matras. Cleaning fee wat ons nie van geweet het nie. Deposito wat ons nog nie teruggekry het nie. Ander kuierhuis reg onder die venster.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 26, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b108497af133203f0119cd9bfd11d6375006607c92553852e1caca254c9f6c465d1e6fbf8aba2fc51b029364e4f8bfd0cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 26 Duke Street Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412551308074 19.164959047751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang