Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 Duke @ Onrus

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Tara G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Awesome. Enjoyed by all - great service too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darryl K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Nov 2024

Comfortable and clean. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lira G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Lekker gekuier in veilige, ten volle toegeruste plekkie. Perfekte ligging binne loopafstand van die see. Flexible inkloktyd wat dit baie maklik gemaak het vir ons om die reis te beplan. Vriendelike ontvangs en kontakpersoon reageer vinnig op navrae. Ten volle toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurie Francois D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2024

Deurmekaar reelings met beddegoed en handdoeke. Deposito wat moes betaal word. Vuil koppies. Hondepoef by die deur. Baie swak matras. Cleaning fee wat ons nie van geweet het nie. Deposito wat ons nog nie teruggekry het nie. Ander kuierhuis reg onder die venster.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Nico Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duke-straat 26, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b108497af133203f0119cd9bfd11d6375006607c92553852e1caca254c9f6c465d1e6fbf8aba2fc51b029364e4f8bfd0cf8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 26 Duke Street Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412551308074 19.164959047751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang