Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

261 Brookes Hill Suites

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 261 Brookes Hill Suites
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willem H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem H

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly. Baie gerieflike plek met veilige parkering. Ligging is perfek met baie restaurante binne loopafstand. Pragtige uitsig op die see vanaf die stoep.

Deen T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deen T

Great stay overall, safe and cozy.

My wife and I had a nice stay here. It was quite windy during our stay. If the door leading to the outside had better sealing, it would have been nice as a lot of the wind was coming into the place.

Janeke V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeke V

Heerlik.

Ons het baie lekker gebly. Plekkie was baie netjies, en veiligheidswag baie vriendelik.

Abraham B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham B

Kan dit aanbeveel!

Ape is 'n probleem. Verder is die plek baie gerieflik. Tydens loadshedding was 'n kamp tipe gasstoofie beskikbaar en batteryledligte. 'n Braaier word verskaf as jy een wil hê.

261 Brookes Hill Suites se terugvoer

Great communication and very understanding. It would be a pleasure to host them again.

261 Brookes Hill Suites
Gerrit B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit B

Lekker naby aan die swemstrande en ander nodige plekke inkopiesentrums.

Die plek was netjies met 'n mooi uitsig op die see. Die kombuis kan dalk doen met 'n paar ekstras soos 'n broodrooster.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Eenheid 261 Brookes Hill Suites, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfeab46a378eef44ed0d477f31feeabd1b773008a02f626405778e83cf403ef484491a49bf8cc2dc5d3b3f07a2884dc7d1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Lady Bea Crescent Unit 261 Brookes Hill Suites 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.978210939038 25.650880706152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang