Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

261 Brookes Hill Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Eenheid 261 Brookes Hill Suites, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

261 Brookes Hill Suites is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in 'n veilige kompleks in Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit kan die ideale opsie vir 'n paartjie wees wat op soek is na 'n wegbreek aan die kus aangesien die woonstel oorkant die strand is.

Hierdie oopplan-woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuisie wat met 'n elektriese braaipan, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Langs die bed is daar 'n knus sitarea met sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Willem H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Baie gerieflike plek met veilige parkering. Ligging is perfek met baie restaurante binne loopafstand. Pragt...
Sien meer
Jun 2024
Deen T
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay overall, safe and cozy. My wife and I had a nice stay here. It was quite windy during our stay. If the door leading to the o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Janeke V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons het baie lekker gebly. Plekkie was baie netjies, en veiligheidswag baie vriendelik.
Apr 2024
Abraham B
Saam met lewensmaat
5.0
Kan dit aanbeveel! Ape is 'n probleem. Verder is die plek baie gerieflik. Tydens loadshedding was 'n kamp tipe gasstoofie beskikbaar en batteryledligt...
Sien meer
Jan 2024
Gerrit B
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker naby aan die swemstrande en ander nodige plekke inkopiesentrums. Die plek was netjies met 'n mooi uitsig op die see. Die kombuis kan dalk doen ...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lady Bea-singel, Eenheid 261 Brookes Hill Suites, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 261 Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lady Bea-singel, Eenheid 261 Brookes Hill Suites, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedfeab46a378eef44ed0d477f31feeabd1b773008a02f626405778e83cf403ef484491a49bf8cc2dc5d3b3f07a2884dc7d1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Lady Bea Crescent Unit 261 Brookes Hill Suites 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.978210939038 25.650880706152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang