Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

269 on Main

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 269, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

269 on Main is 'n ruim selfsorghuis vir tot 10 mense in Hermanus, en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Die dubbelverdiepinghuis het 5 ruim en suite-slaapkamers en elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die 5de slaapkamer beskik oor 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elkeen van die groot kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Handdoeke en beddegoed word voorsien teen geen ekstra koste nie. Die huis spog ook met 'n skouspelagtige see- en berguitsig. Die moderne kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskas en vrieskas asook tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel met sitplek vir 10 geniet word. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gebruik.

Die ruim sitkamer is gerieflik gemeubileer en toegerus met satelliet-TV, DSTV, Netflix-opsies. Die sitkamer het 'n stapeldeur wat na die swembaddek oopmaak. Gaste kan ook ontspan in die onthaalkamer op die eerste verdieping met stapelvensters wat oor die gholfbaan uitkyk.

Binne- en buitebraai-areas is beskikbaar, en veilige parkeerplek word voorsien.

Hermanus bied 'n verskeidenheid doendinge soos kajak, staan-roeiplankry, swem, visvang, perdrytoere, gholfspeel, asook walviskyk tussen Julie tot Oktober. Gaste kan ook die verskeie wynlandgoed en wingerde besoek of die Fernkloof Natuurreservaat verken vir stap, voetslaan en fietsry.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Hoofweg 269, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 269, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdddce9472f4618fe81cad42bb1b69100686383e3fce43e12f4836659a51b43922a89dd404b0d83cdea88d59dda3ef8ac79cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 10) 269 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4112505 19.2524219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang