27 Mallorca
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 40, Woonstel 27, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 650R1 485 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
27 Mallorca is 'n stylvolle en moderne woonstel net 'n hanetreetjie vanaf die pragtige strand aan die suide van Umdloti. Hierdie woonstel is in 'n kompleks en is ideaal vir gesinne, paartjies of sakereisigers. Gaste het direkte toegang tot die strand en kan ook die see hoor en sien vanaf die woonstel.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 smaakvol versierde slaapkamers met lugversorging, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, eet- en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasruimte en direkte toegang tot die balkon deur skuifdeure. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Gaste in hierdie kamer gebruik die gastetoilet met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n lieflike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, toonbank, stoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n etenstafel met stoele, 'n rusbank en 'n slim-TV met Netflix en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel lei na 'n lieflike balkon met 'n 180 grade-uitsig oor die see in die verte.
Die perseel het 'n verskeidenheid gemeenskaplike areas wat 'n groot tuin, lieflike swembad en braai-areas insluit. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Alandra Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- South Beach-weg 40, Woonstel 27, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Umdloti Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: South Beach-weg 40, Woonstel 27, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang