Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Berg to Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Straat 278, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 790 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Berg to Beach is 'n selfsorgvakansiehuis in die voorstad Voëlklip in Hermanus, Wes-Kaap. Hierdie dubbelverdieping-eiendom is 'n uitstekende keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspanne omgewing vir hul verblyf in hierdie kusdorpie.

Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers, almal met en suite-badkamers en 1 gastebadkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n vrystaande bad, 'n stort, dubbelwasbakke en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens en albei kamers het en suite-badkamers met 'n stort. Die gastebadkamer is toegerus met 'n toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met bankies. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV, 'n kaggel en 'n etenstafel. Op die boonste verdieping is daar 'n tweede leefarea met meer sitplek, 'n TV en 'n nat kroeg wat toegerus is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en dit maak oop op 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Die sitkamer op die onderste verdieping maak oop op 'n patio wat met 'n etenstafel en 'n braai gemeubileer is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n enkelmotorhuis en 'n omskakelaar. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos strande, winkels en restaurante en doendinge soos voetslaan of fietsry in die Overberg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ilanda Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Vyfde Straat 278, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 790
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfde Straat 278, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0148b6fed7ee1cbac39abf090e00f70c81206a2e11db72c2af3e8995a7eab90d2560fe0ca30725eebb69a0595454f180892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag (plek vir 6) 278 5th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.410372700793 19.296121124537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang