28 On Caledon
Beskrywing
Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n aparte sitkamer met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die badkamer het 'n instapstort en 'n Victoriaanse slipperbad. Die sitkamer lei na 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode binne.
'n Kontinentale ontbyt kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en lei na 'n gerieflike sitkamer met 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf. Die groot en suite-badkamer het 'n losstaande Victoriaanse bad en 'n moderne, oop stort. Die sitkamer lei na 'n privaat stoep buite met toegang na die swembad. 'n Kontinentale ontbyt kan in die kamer voorgesit word. Ander geriewe sluit elektriese komberse, warmwaterbottels, 'n verwarmer, DStv-hotelpakket en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Rook is verbode binne.
'n Kontinentale ontbyt kan vooraf teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Caledonstraat 28, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang