Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 On Caledon

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ilza H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Baie lekker. Mooiste plek. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SUE
28 On Caledon
Baie baie dankie. Ons was bevoorreg om julle te kon gasheer.

Marlene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Skoon, netjiese verblyf met veilige parkering naby goeie restaurante. Die tuisgemaakte jogurt met vrugte, beskuit en muffins vir ontbyt was 'n lekker bederf. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SUE
28 On Caledon
Was such a pleasure hosting. Left the unit neat and tidy.

Chanel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Excellent. Stylish, elegant, practical and comfortable. Breakfast was lovely. Hosts were very accommodating. Central, safe and inviting. I would highly recommend 28 on Caledon to other users. We were very disappointed we were only staying one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merna P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2019

Thank you so much for the hospitality. The stay was blessed and everything was within walking distance. Nice, quiet area and yet the place is so comfortable. Thank you again. Will definitely visit again.  

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Net wat 'n stadmens nodig het om lekker te ontspan. Gashere is amazing mense, huis is baie netjies en skoon, die perfekte plekkie om uit 'n besige skedule te ontsnap en net te ontspan. Veilig area en hoef oor niks anders te stress nie! Definitief 'n aanbeveling!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-lou F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2019

Perfek. Die woonstel was perfek vir ons behoeftes. Skoon, netjies. Die kontinentale ontbyt was baie meer as wat ons verwag het. Ons sal beslis 28 on Caledon aanbeveel. Die eienaars was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
5.0
Feb 2019

Excellent service, great accommodation in beautiful garden. I was welcomed by the friendly host. Very safe, clean and stylish accommodation. The breakfast is fresh and a good variety. Thank you, I will for sure go back again and recommend it to my friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph Johannes W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Lekker rustig. Goeie verblyf in 'n netjiese eenheid.Veilig gevoel en lekker geslaap. Alles was van puik gehalte. Ook die eetgoed. Geluk aan Sue en haar span. Voorspoed vir julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2019

Verblyf was baie goed. Ek en my vrou het die verblyf baie geniet, die skoonheid van die plek en skoon natuur was verblywend. Net 'n aanbeveling in geval van loadshedding 'n alternatiewe beligting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
SUE
28 On Caledon
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit.

Johannes V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Ons was baie gelukkig en beïndruk met die moeite wat gedoen is om ons tuis te laat voel. Deurgaans hoë gehalte en skoon en vars. Die eienaars het nie hoeke gesny of geld probeer bespaar nie. Bv die ontbyt: Graanvlokkies en Meusli met baie neute in, vars melk, egte botter. rosyntjie "muffins" goeie koffie tee en beskuit. Dis 'n stil rustige omgewing waar 'n mens lekker kan ontspan. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

SUE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 28, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlYzExODkxLWNiNTktNDBjMC1iMTVmLTMzNThjMmNhMDAzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 28 Caledon Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951609051818 22.46153782209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang