Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

28 on Pinard

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinard-straat 28, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie bekoorlike selfsorgwoonstel is in Malmesbury, die grootste dorp in die Swartland, geleë. Dit is sentraal geleë en is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike wegbreek met uitsigte oor die omliggende plaas.

Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed en bied direkte toegang tot die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.

Gaste kan die natuur, bekroonde Swartland-wyne en 'n heerlike ete by een van die dorp se restaurante geniet.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Alzan M
Besigheidsreis
5.0
The name says it all because wow what a great guesthouse. Extremely nice it is so far the best guesthouse i have ever been to.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Gerda P
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjiese verblyf wat ek definitief kan aanbeveel. Rustig en stil. Baie dankie, ons het heerlik gerus. Die plekkie is baie oulik ingerig met a...
Sien meer
Mrt 2025
Leana J
Saam met lewensmaat
5.0
100%. Goeie more als 100%. Wat 'n bonus is dit dat ons voertuig in 'n garage toegesluit staan.
Mrt 2025
C T
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Very good accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Denzil V
5.0
Uitstekend. Dit was baie lekker!
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jaline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Pinard-straat 28, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 on Pinard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinard-straat 28, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4a7a77ce927a8bc363fba5d7ff66da5cbad24f47fa002e658a99590d9a8ce47ad6da9f16eb316f96bc2fea3c2c6b93d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 28 Pinard Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.4600509 18.7227925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011