Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 on Pinard

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Katleho K
1 nag
5.0
Okt 2024

Peaceful and clean. The place was clean. The hosts were amazing. Certainly coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans W
1 nag
5.0
Sep 2024

Waarde vir geld en reg geleë. Baie skoon plek. Gasvrou doen regtig moeite. Die plek het aan al my behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans W
1 nag
5.0
Sep 2024

Beste waarde en heerlike verblyf. Presies wat ek nodig gehad het in terme van my verblyf in Malmesbury. Die eenheid was bitter skoon en netjies en die gasvrou uiters hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoff S
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Pragtig skoon en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gemaklik. Ja, dankie, gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zs L
1 nag
4.6
Aug 2024

Goeie verblyf. Verblyf was gemaklik en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desmond H
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2024

Bevredigend. Baie stil buurt, en sentraal geleë. Paar goed soos agterdeur slot wat stukkend was. Geen skoonmaakdiens nie. Pan sonder handvatsel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jaline
28 on Pinard
Goeie dag. Baie dankie dat jy dit onder my aandag gebring het dat die slot foutief is. Die pan se handvatsel is in die kas. Dit is 'n interchangeable handel en klik net aan die betrokke pot of pan. Ek sal instruksies aanbring vir die gebruik daarvan.

Feroza K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Cosy and beautiful. Excellent. The host was so friendly and very helpful. We had a lovely time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne C
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Soos verwag. Mense was baie vriendelik. Plekkie het alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinard-straat 28, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4a7a77ce927a8bc363fba5d7ff66da5cbad24f47fa002e658a99590d9a8ce47ad6da9f16eb316f96bc2fea3c2c6b93d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 28 Pinard Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.4600509 18.7227925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang