Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 on Pinard

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinard-straat 28, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hierdie bekoorlike selfsorgwoonstel is in Malmesbury, die grootste dorp in die Swartland, geleë. Dit is sentraal geleë en is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike wegbreek met uitsigte oor die omliggende plaas.

Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed en bied direkte toegang tot die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.

Gaste kan die natuur, bekroonde Swartland-wyne en 'n heerlike ete by een van die dorp se restaurante geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 0 Slaapkamers 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Katleho K
5.0
Peaceful and clean. The place was clean. The hosts were amazing. Certainly coming back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Frans W
5.0
Waarde vir geld en reg geleë. Baie skoon plek. Gasvrou doen regtig moeite. Die plek het aan al my behoeftes voldoen.
Sep 2024
Frans W
5.0
Beste waarde en heerlike verblyf. Presies wat ek nodig gehad het in terme van my verblyf in Malmesbury. Die eenheid was bitter skoon en netjies en die...
Sien meer
Sep 2024
Christoff S
5.0
Baie lekker. Pragtig skoon en netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Aug 2024
Phillip G
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik. Ja, dankie, gemaklik en skoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Pinard-straat 28, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 on Pinard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinard-straat 28, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4a7a77ce927a8bc363fba5d7ff66da5cbad24f47fa002e658a99590d9a8ce47ad6da9f16eb316f96bc2fea3c2c6b93d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 28 Pinard Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.4600509 18.7227925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang