Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 on Pinard

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinard-straat 28, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in Malmesbury, die grootste dorp in die Swartland, is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel. Dit is sentraal geleë en bied 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike wegbreek, sodat jy die uitsigte oor die omliggende plaasgrond ten volle kan waardeer.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n dubbelbed en het direkte toegang tot die badkamer, toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop bied die eenheid 'n TV met volledige DStv en betroubare, gratis WiFi. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek binne 'n motorhuis.

Geniet die ware geskenk van die natuur met bekroonde Swartland-wyne terwyl jy 'n heerlike ete by een van die dorp se restaurante smul.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir 28 on Pinard
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jaline Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Pinard-straat 28, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 on Pinard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinard-straat 28, Malmesbury, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4a7a77ce927a8bc363fba5d7ff66da5cbad24f47fa002e658a99590d9a8ce47ad6da9f16eb316f96bc2fea3c2c6b93d78bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 28 Pinard Street Malmesbury 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.4600509 18.7227925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang