28 on Ryneveld
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ryneveldstraat 28, Eenheid 10, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 390 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
28 on Ryneveld bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel in die hartjie van Stellenbosch en is naby die Universiteit van Stellenbosch en die Boland Kollege geleë. Hierdie woonstelletjie is ideaal vir studente, sakereisigers of vakansiegangers.
Die woonstelletjie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstelletjie het 'n TV met Netflix, gemaklike sitplek en gratis WiFi.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ryneveldstraat 28, Eenheid 10, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink 28 on Ryneveld het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ryneveldstraat 28, Eenheid 10, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap