Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 on Ryneveld

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jaap N
1 nag
5.0
Jan 2024

Uitstekende ligging met gerief. Baie goeie ligging met alles wat nodig is om verblyf gemaklik te maak. Ligging is baie goed. Stortvloer is 'n risiko - baie glad en teen 'n helling, en ek sal voorstel om 'n stortmat te installeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanjo O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Perfekte plekkie in die middel van Stellies. Perfekte ligging vir 'n oornag of 'n naweek in Stellenbosch. Plekkie is netjies en die eienaar is baie vinnig om terug te kom op enige navrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

All was really good. Nice apartment close to amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 28, Eenheid 10, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96b0f08209067bad6bee020d952db26fea5e0878cf6cb608b06e990093fd2d194ce43805bfc994f9aaa628bda592c109143c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 28 Ryneveld Street Unit 10 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.936201428757 18.862971435688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang