Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 on Ryneveld

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 28, Eenheid 10, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

28 on Ryneveld is 'n lieflike woonstel sentraal geleë in die hartjie van Stellenbosch en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die Universiteit Stellenbosch en Boland Kollege. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir studente, sakereisigers of ontspanningsreisigers.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Hierdie woonstel kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het ook 'n TV met Netflix, gemaklike sitplek en gratis WiFi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Ryneveldstraat 28, Eenheid 10, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 on Ryneveld het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ryneveldstraat 28, Eenheid 10, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96b0f08209067bad6bee020d952db26fea5e0878cf6cb608b06e990093fd2d194ce43805bfc994f9aaa628bda592c109143c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 28 Ryneveld Street Unit 10 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.936201428757 18.862971435688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang