28 Sandpiper
Beskrywing
Hierdie eenheid het 2 slaapkamers in die solderarea wat via houttrappe toegangklik is, en op die grondverdieping is 'n badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolf en 'n ketel toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4, lugversorging, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv in die sitarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. die aangewyse parkeerareas gebruik.
Daar mag nie tussen 22:00 en 06:00 geraas word nie.
Daar mag nie tussen 22:00 en 06:00 geswem word nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen partytjies, oormatige geraas of musiek word toegelaat nie.
Respekteer asb. die bure.
Gaste moet asb. daarop let dat die woonstel nie op naweke en sekere openbare vakansiedae skoongemaak word nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Gaste moet hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgeenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolf en'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele waar gaste hulle maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv, en dit lei na die stoep met 'n piekniektafel vir gaste om maaltye of 'n braai te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asb. die aangewyse parkeerareas gebruik.
Daar mag nie tussen 22:00 en 06:00 geraas word nie.
Daar mag nie tussen 22:00 en 06:00 geswem word nie.
Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
Geen partytjies, oormatige geraas of musiek word toegelaat nie.
Respekteer asb. die bure.
Gaste moet asb. daarop let dat die woonstel nie op naweke en sekere openbare vakansiedae skoongemaak word nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Gaste moet hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Sandpiper, St. Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang