28 Sandpiper
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Marisa V - Aug 2024
Algehele gradering
Uncle and Aunt are lovely people.
28 Sandpiper se terugvoer
Dit was regtig 'n plesier om julle as gaste te hê. Julle is altyd welkom.
Seegroete
Marita
Maritz V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
28 Sandpiper se terugvoer
Was 'n plesier. Kom gerus weer....
Maruzane B - Aug 2024
Algehele gradering
Gesellig, rustig, oulike selfsorg plekkie.
28 Sandpiper se terugvoer
Dit was 'n plesier. Kom gerus gou weer ..
Marita
Chanel H - Jun 2024
Algehele gradering
Great getaway.
Dirk R - Apr 2024
Algehele gradering
Definitely worth the stay.
28 Sandpiper se terugvoer
Baie dankie, Dirk, dit was 'n plesier om jou hier te hê. Seegroete.
Marita en Gerhard
Elize E - Jan 2024
Algehele gradering
No major complaints. Knives could be sharper.
28 Sandpiper se terugvoer
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer, Elize. Ons sal beslis 'n punt daarvan maak om steakmessies aan te koop.
Groete
Marita
Pieter A - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
28 Sandpiper se terugvoer
Baie dankie, Pieter. Julle is altyd welkom.
Groete
Marita
Isabel G - Des 2023
Algehele gradering
Baie gasvry en dit het soos huis gevoel.
28 Sandpiper se terugvoer
Hi Isabel. Dit was heerlik om julle hier te hê. Hoop julle kom gou weer.
Groete
Marita
Denise J - Des 2023
Algehele gradering
Overall great experience at 28 Sandpiper.
Lees meer28 Sandpiper se terugvoer
Baie dankie, Denise. Dit was heerlik om julle hier te hê. Kom gerus weer. Groete, Marita.
Neal G - Des 2023
Algehele gradering
Vriendelike mense, baie skoon en netjiese plek.
28 Sandpiper se terugvoer
Baie dankie Neal, dit was 'n voorreg om jou hier te hê. Kom gerus weer.
Groete, Marita
Johann P - Aug 2023
Algehele gradering
Ons sal enige tyd weer teruggaan vir 'n vankansie.
28 Sandpiper se terugvoer
Hi Johann
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie. Kom gerus weer.
See-groete
Marita
Tanya D - Jul 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing stay.
Louis H - Jul 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar kuier.
Chrisca B - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke!
28 Sandpiper se terugvoer
Baie dankie.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Groete
Marita Greeff
Martin J - Mei 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik!
Ingrid P - Mrt 2023
Algehele gradering
Superb stay at 28 Sandpiper.
Lees meerNaomi G - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik.
Sarah M - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful accommodation with great hosts, centrally located in a quiet part of St Lucia.
Lawren O - Jan 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Diane J - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful accommodation.
28 Sandpiper se terugvoer
Baie dankie Diane. Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Groete. Marita
Stephan B - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties! Pragtig en gemaklik!
28 Sandpiper se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Hoop ons sien julle weer.
Heather L - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful vacay unit.
Lees meerEdward B - Jan 2023
Algehele gradering
Should be a 6 star stay.
Anneline G - Des 2022
Algehele gradering
It was amazing.
Isak V - Okt 2022
Algehele gradering
Ontspannend, wonderlik en rustig.
Johan E - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik, sal enige tyd weer teruggaan.
Herman R - Okt 2022
Algehele gradering
Great place with clean long stretching beaches and lots of swimming spots.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Sandpiper, St. Lucia Estuary, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang